Marli Se Flirtasie Ruk Handuit

Story Info
Maar haar man is daar om 'n ogie te hou.
  • June 2004 monthly contest
3.7k words
4.35
67.3k
9
Story does not have any tags
Share this Story

Font Size

Default Font Size

Font Spacing

Default Font Spacing

Font Face

Default Font Face

Reading Theme

Default Theme (White)
You need to Log In or Sign Up to have your customization saved in your Literotica profile.
PUBLIC BETA

Note: You can change font size, font face, and turn on dark mode by clicking the "A" icon tab in the Story Info Box.

You can temporarily switch back to a Classic Literotica® experience during our ongoing public Beta testing. Please consider leaving feedback on issues you experience or suggest improvements.

Click here

(Neem asb 'n oomblik om vir die storie te stem sodat Literotica kan sien daar is 'n plek en behoefte vir Afrikaanse stories of hul webwerf. Kommentaar is ook altyd welkom, want dit gee vir ons as skrywers 'n idee van wat die lesers wil hê)

Marli, my vrou 28 jarige vrou, stap die kamer in . Sy is kaalbolyf en het net haar roekie aan. Sy het pas klaar gestort en is nog besig om haar hare af te droog. Haar groot, ferm tiete wip met elke tree. Sy gaan sit voor die spieëlkas en begin haar hare borsel. Ek kyk na haar in die spieël. Ek het nog altyd daardie perfekte tiete onweerstaanbaar gevind. Ek gaan staan agter haar, soen haar liggies in die nek terwyl ek haar tiete in my hande neem. Sy stoot my liggies weg.

"Ons sal moet gou maak. Roelof gaan enige oomblik hier opdaag." sê sy. Roelof is 'n goeie vriend. Hy is 'n mediese dokter en ons het hom oorgenooi vir aandete. Sy vrou is vir die naweek na haar ouers toe. Hy kon nie saamgaan nie, omdat hy op bystand is vir die naweek.

"Ag, hy sal maar net moet wag!" sê ek. "Ek kan mos nooit so 'n kans laat verbygaan om 'n bietjie te kafoefel met die lig in my lewe nie!" Ek gee haar tepel so 'n speelse trek. Soos gewoonlik reageer dit onmiddellik. Ek leun vooroor en neem haar stywe tepel in my mond.

Sy stoot my weer weg. "Daar is nie nou tyd vir sulke dinge nie. Jy sal maar net moet wag tot later vanaand. Jy wil tog nie hê Roelof moet ons betrap nie!"

Ek besef sy is reg en trek verder aan. "Ag, die arme man! Onthou, hy is vrouloos vir die naweek. 'n Bietjie opwinding is dalk al wat hy nodig het!" spot ek. "Hy kan juis nie sy oë van jou afhou nie!"

"Moenie laf wees nie! Hy sal nooit na 'n ander vrou kyk nie. Hy is gans te lief vir Melanie." sê Marli. Sy staan op en begin om haar bra aan te trek.

"Is dit nou regtig nodig vir die bra?" vra ek.

"Jong, hierdie bloes is darem baie deurskynend. Ek wil nie vir ou Roelof ontstig nie!" antwoord sy.

"Komaan, wees vanaand 'n tier!" daag ek haar uit. "Los die bra."

"So jy gee nie om as ek so paradeer voor 'n ander man nie..?" sê-vra sy.

"Ag, dis mos net ou Roelof. Hy is in elk geval 'n dokter en het al meer tiete gesien as wat hy kan onthou. Hy sal nie eers agterkom nie." moedig ek haar aan. "En al kom hy dit agter, sal dit hom net goed doen! Dis mos nou nie of jy hom gaan verlei nie. Jy doen dit mos vir my!"

"Wie sê vir jou ek wil hom nie verlei nie?" spot sy. "Onthou, hy's vrouloos en 'n heel oulike ou!"

"Wel, terg hom maar gerus so 'n bietjie. Ek sal graag wil sien hoe hy reageer." hits ek haar aan.

"Wil jy vir my sê dis OK met jou as ek 'n bietjie met hom flirt?" vra sy verbaas.

"Flirt soveel as jy wil! Solank dit net by flirt bly, het ek nie 'n probleem nie. Ek gee regtig nie om as ander ouens sien wat hulle nie kan kry nie!" antwoord ek.

Skielik kan ek nie help om te wonder hoe ver sy bereid sou wees om te gaan nie. Miskien moet ek probeer uitvind en dit aanmoedig.

Sy los die bra en trek haar bloes aan. "Jong, die ding skyn deur!" sê sy terwyl sy haarself in die spieël bestudeer.

"Man, dis net omdat jy weet jy het nie 'n bra aan nie! Roelof sal dit beslis nie eers agterkom nie. Los dit nou." antwoord ek.

Dan lui die deurklokkie. Dis Roelof.

"Sien jy nou?! Van jou geginnegaap is ek nog nie klaar nie!" raas sy kamma. "Gaan nooi hom solank in terwyl ek klaarmaak."

Ek gee haar 'n piksoen terwyl ek nog 'n knoop van haar bloes losmaak. Dan gaan ek af ondertoe en nooi vir Roelof in. Ek skink vir ons drankies en ons sit in die sitkamer en gesels.

Dan kom Marli die trappe afgestap. Sy lyk prentjiemooi! Haar lang bene vertoon ongelooflik onder die kort rompie wat sy aanhet. Sy het die boonste knope van haar bloes oopgelos soos ek dit gelaat het. Haar tiete wip met elke trappie wat sy afbeweeg. Haar groot bruin tepels skyn opvallend deur haar bloes en dis duidelik dat sy nie 'n bra aanhet nie.

Ek hou vir Roelof dop. Aan sy gesigsuitdrukking kan ek sien hy hou van wat hy sien! Hy kan sy oë nie van haar bolyf afhou nie!

Sy groet vriendelik en leun vooroor oor die koffietafel om haar drankie op te tel. Haar ferm tiete beur teen die dun materiaal van haar bloes en 'n mens kan duidelik in haar hals afkyk. Roelof se oë is vasgenael.

Ons gesels en drink nog 'n paar drankies. Ek is verbaas om te sien dat Marli regtig daarop uit is om vir Roelof te terg. Sy kruis haar sykousbedekte bene kort-kort baie uitdagend as sy sien dat hy in haar rigting kyk. Dit ontgaan my ook nie dat sy elke nou en dan opstaan en vir hom iets te peusel aanbied nie. In die proses leun sy meer as wat nodig is vooroor en dit het 'n besliste uitwerking op Roelof.

Ons gaan eet, drink nog 'n paar drankies en dan verskoon ek myself. My verskoning is dat ek moeg is en nie lekker voel nie en maar vroeg wil gaan inkruip. Ek nooi vir Roelof om gerus langer te kuier en vra vir Marli om hom geselskap te hou. Sy gee my 'n effense vies kyk. Dan groet ek ek en verdwyn die trappe op in die slaapkamer in. Ek sit die ligte af en gaan lê op die bed. Ek is geweldig nuuskierig om te sien of iets tussen Roelof en Marli gaan ontwikkel.

Na 'n ruk staan ek op en sluip in die donker na die bokant van die trap. Daar vanagter die palmboom het ek 'n onbelemmerde uitsig op wat in die sitkamer aangaan.

Roelof skink vir hulle elkeen nog 'n drankie en gaan sit langs Marli op die rusbank. Marli het haar skoene uitgeskop en sit met haar bene effens onder haar ingetrek. Ek kan sien dat die drankies hulle albei begin affekteer. Hulle gesels oor ditjies en datjies en Roelof sit sy arm agter om Marli op die bank sonder om aan haar te raak. Sy hand rus baie na aan haar skouer. Hulle begin redeneer oor 'n onderwerp en Marli se oordrewe handgebare bevestig weer eens die invloed van die drankies.

Dan plaas Roelof sy hand op haar skouer en streel dit liggies terwyl hulle gesels. Dan fluister hy iets is haar oor en sy sit skielik regop met haar hande oor haar tiete en lyk baie verleë. Dan snap ek wat aangaan. Hy het probeer om die bandjie van haar bra te voel en dit het die feit dat sy nie 'n bra aanhet nie bevestig. Hy het iets daaroor in haar oor gefluister, vandaar haar verleentheid!

Sy fluister iets terug en hy skuif die kraag van haar bloes oor haar skouer en sê weer iets wat net te doen kan hê met die feit dat sy nie 'n bra aanhet nie. Sy trek haar bloes reg en leun agteroor. Sy arm is nog steeds om haar en sy hand hang gevaarlik naby haar regtertiet. Hulle gesels oor iets wat ek nie kan hoor nie en dan sit hy sy hand op haar tiet. Sy skrik effens en haal sy hand van haar tiet af. Sy hou dit in hare. Hy fluister in haar oor en begin vroetel met die boonste knoop van haar bloes. Sy neem weer sy hand vas in 'n poging om hom te stop. Hy fluister weer in haar oor en ek hoor haar sê: "OK dan, maar net een!" Sy los sy hand en laat hom toe om die boonste knoop van haar bloes los te maak. Hy begin dadelik ook met die volgende knoop vroetel. "Ek het gesê net EEN!" hoor ek haar sê, gemaak kwaai.

Selfs vanwaar ek agter die palm uitloer kan ek die boonste rondings van haar tiete sien noudat daar nog 'n knoop los is. Roelof staan op en gaan skink nog drankies. Hy sit hare langs haar neer en gaan sit weer met sy arm om haar. Sy hand beland 'per ongeluk' weer op haar tiet. Hierdie keer neem sy sy hand in hare, maar wend nie regtig 'n poging aan om dit van haar tiet af te verwyder nie.

Sy los sy hand om 'n slukkie van haar drankie te neem en hy neem sy kans waar! Sy hand verdwyn in haar bloes in. Sy sit haar drankie neer en probeer sy hand uithaal. Hy sit hom teë en dit gee 'n gestoei af. In die proses gaan nog 'n knoop of twee van haar bloes los. Toe sy uiteindelik sy hand uit het, is haar bloes oopgeknoop tot net onder haar tiete en haar regtertiet is heeltemal uit haar bloes uit. Roelof sien dit en sy hand vou onmiddellik om dit. Dit gee weer 'n gestoei af. Dan hoor ek my naam en sy sê: "Laat ek eers gou gaan kyk of hy nog slaap." Sy staan op en stap in die rigting van die trap sonder om 'n poging aan te wend om haar bloes toe te knoop.

Ek verdwyn vinnig die kamer in en maak of ek slaap. Sy kom in en sluip tot langs my. Oortuig dat ek vas aan die slaap is, trippel sy weer die trappe af. Ek sluip weer tot agter die palm.

Sy vlei haar weer langs hom neer, haar bloes steeds oopgeknoop. Hy sit sy hand op haar sykousbedekte bobeen en streel dit liggies. Hy fluister iets in haar oor en sy antwoord. Hy probeer sy hand onder haar rompie inskuif, maar sy sit haar teë. Sy gryp sy hand vas. Maar Roelof is nou soos 'n honger hond! Sy ander hand verdwyn onder haar rompie in en dit gee weer 'n gestoei af. Roelof val van die rusbank af en trek vir Marli saam met hom. Sy beland wydsbeen bo-oor hom terwyl hy op sy rug lê. Haar rompie het nou heeltemal opgeskuif en Roelof se hand lê op haar boud bo-oor haar broekie. Haar tiete hang totaal ontbloot bokant sy gesig. Hy neem sy kans waar en sy lippe sluit om haar tepel. Sy snak na haar asem. Sy ander hand maak die res van haar bloes se knope los terwyl hy haar tiet suig. Sy protesteer nie.

Hy streel oor haar broekie en werk sy vingers in die kloof van haar boude in. Sy trek haar tiet weg van sy mond af. Hy skuif haar bloesie oor haar skouers. Sy laat dit afglip en dit val langs haar op die mat. Sy sit nou kaal bolyf bo-op hom. Die rompie het hoog opgeskuif en dien absoluut geen doel nie. Sy hande begin weer woel oor haar wit hoog gesnyde broekie. Hy trek haar nader terwyl sy regterhand tussen haar bene inbeweeg en oor haar doos streel. Dis asof die skielike kontak haar tot haar sinne ruk. Sy sit haar teë en haal sy hand onder haar uit. Hy fluister weer in haar oor. Sy sit haar heftig teë en probeer opstaan. Hy trek haar vooroor en sy val. Sy draai op haar rug en hy rol bo-op haar. Hy lê met sy onderlyf tussen haar bene en pen haar arms bo haar kop vas met sy een hand. Sy ander hand begin om sy broek los te maak.

"Asseblief! Moenie! Ek smeek jou...", pleit sy. Maar Roelof hoor haar nie eers nie. Hy skuif sy broek en onderbroek oor sy heupe en gaan lê op haar tussen haar bene. Sy bleekwit boude glim in die sagte lig van die sitkamer. Hy skuif af en suig haar tepels terwyl hy haar arms steeds bokant haar kop vashou. Sy sit haar teë, maar is veels te swak vir hom.

Die situasie begin handuit ruk! Ek gaan hierdie ou doodbliksem as hy haar durf seermaak! Ek besluit om nie te gou in te meng nie, maar om eerder die situasie fyn te monitor. Ek gaan beslis nie toelaat dat hy enigiets aan haar doen teen haar sin nie!

Dan begin sy boude tussen haar bene beweeg. Hy naai haar droog bo-oor haar broekie terwyl hy haar tiete suig.

"Asseblief! Moenie! Ek gaan skree!", dreig sy.

"Skree gerus!" hoor ek vir Roelof sê. "Jy weet tog jy sal nie."

Dan verdwyn sy hand tussen hulle onderlywe in en ek kan sien hoe hy haar broekie na die een kant toe probeer trek. Dit lyk asof hy daarin geslaag het, want nou neem hy sy stywe voël in sy hand en probeer dit in haar steek. Sy ruk haar een hand los en gryp sy voël om te keer dat hy haar penetreer.

"Moenie dit in my sit nie! Asseblief! Ek sal jou liewer aftrek! Moenie dinge doen waaroor ons albei more gaan spyt wees nie." hoor ek haar weer pleit.

Net wanneer ek tussenbeide wil tree, lyk dit asof hy tot sy sinne kom. "Goed dan." sê hy en gaan sit op die bank. Sy staan voor hom en hy maak haar rompie los. Sy laat hom gedwee begaan. Dit val om haar enkels op die mat en sy stap uit dit uit. Hy begin haar broekie aftrek en sy keer hom.

"Moenie! Ek wil dit graag aanhou." sê sy. Hy los dit en sy gaan sit langs hom op die bank. Hy trek sy hemp uit. Sy broek lê om sy enkels. Sy neem sy enorme piel in haar hand en begin sy draad trek, terwyl hy haar binneboud streel. Sy hand beweeg al hoër en sy maak haar bene effens oop. Hy sit sy hand oor die voorkant van haar broekie en streel haar doos deur die dun materiaal. Sy leun nader aan hom en hou sy eiers in haar hand vas terwyl sy hewig met die ander hand sy voël pomp. Ek besef sy is OK. Sy is in beheer.

Roelof se hand begin werk oor haar doos en dan verdwyn dit voor by haar broekie in. Sy gryp dit vas en knyp haar bene toe. "Asseblief...! Hou dit liewer bo-oor." sê en trek sy hand uit. Hy aanvaar dit so en streel weer haar doos deur haar broekie.

Ek voel 'n krieweling voor in my broek. Ek is wragtig besig om 'n horing te kry terwyl ek toekyk hoe 'n ander ou my vrou probeer naai! Ek haal my stywe piel uit my broek en begin stadig draadtrek terwyl ek die verwikkelinge onder die trap dophou.

Hy trek nou haar kop af na sy skoot toe. Sy staan op haar knieë op die rusbank en leun oor hom. Hy druk haar kop af na sy voël toe in die hoop dat sy dit sal suig, maar sy trek haar kop weg en trek weer sy draad. Haar tiete hang vol en ferm hier voor hom en hy begin liggies trek aan haar tepels. Ek weet dit maak haar altyd baie jags as ek dit met haar doen. Haar mond gaan oop en ek kan sien haar asem begin jaag.

Hy sit weer sy hand oor haar boude en streel weer haar doos deur haar broekie. Hy druk die voorkant van haar broekie by die gleuf van haar doos in en begin haar liggies vinger deur haar broekie. Ek weet die voorkant van daardie broekie is teen hierdie tyd sopnat!

Dan verdwyn sy vinger onder die rand van haar broekie en in haar sopnat vagina in. Nou vinger hy haar met mening en sy protesteer nie. Inteendeel, die tempo van haar hand op sy voël versnel in so 'n mate dat hy moet keer. Ek kan sien dat hy baie na aan kom is!

Ek raak so jags dat ek my voël eers moet los, anders kom ek net daar!

Hy haal sy vinger uit haar doos uit en stoot haar effens weg. Sy staan weer voor hom, onseker oor wat die volgende stap gaan wees. Haar tiete beur trots voor haar uit.

Hy sit sy hande oor haar heupe en skuif haar broekie af. Hierdie keer sit sy haar nie teë nie. Sy staan nou poedelkaal voor hom. Hy trek haar af tot op die mat en maak haar op haar rug lê. Hy gaan lê bo-oor haar in die 69-posisie met sy kop oor haar doos en sy groot, stywe piel bokant haar gesig. Hy maak haar bene oop en sy werk gretig saam. Sy kop verdwyn tussen haar bene in en hy begin vurig lek en suig aan haar poes. Ek kan aan die bewegings van haar bene en boude sien dit maak haar mal. Hy sprei haar poeslippe met sy vingers en neem haar klitoris tussen sy lippe. Hy begin liggies daaraan suig terwyl haar hande krampagtig aan hom klou. Haar kop wieg heen en weer en sy stywe piel tref haar teen die wang. Sy maak haar oë oop, sien hierdie monsterpiel voor haar en onwillekeurig maak sy haar mond oop en suig hom in haar mond in. Hy kreun en begin haar mond met lang diep hale te naai terwyl hy nog steeds liggies aan haar klit suig.

Haar hande klou krampagtig aan sy onderlyf en haar heupe begin ritmies wieg. Ek besef sy gaan enige oomblik kom! Dan kreun sy hard as haar liggaam ritmies begin ruk in die spasmas van 'n intense orgasme! Roelof wag tot sy bedaar en draai dan om. Hy gaan lê met sy gesig bokant hare en sy onderlyf tussen haar bene. Sy stywe piel druk teen haar nat poes.

"Moenie! Wag..." sê sy. "Ek sal jou afsuig. Moenie dit insit nie."

Maar Roelof se piel het nou sy denke oorgeneem. Hy steek sy piel herhaaldelik teen haar nat poes, hopende om dit in te kry.

"Asseblief..." pleit sy. "Moenie..! Wat van Riaan? Ons kan dit nie aan hom doen nie..."

Maar Roelof lig haar knieë en stoot weer vorentoe. Hierdie keer is hy gelukkig. Sy pielkop beland in die sopnat gleuf van haar poes en tref die ingang van haar vagina. Hy stoot hard vorentoe en sy piel gly moeiteloos heeltemal in die sagte, nat, warm voue van haar poes in. Sy kreun hard. Hy lê vir 'n ruk stil op haar, sy piel weggebêre in haar warm poes. Sy beweeg nie. Dan lig sy haar knieë en vou haar bene om sy lyf. Al haar weerstand verdwyn soos mis voor die son! Hy begin haar ritmies naai en vanwaar ek staan kan ek duidelik sien hoe sy piel elke slag tot teen sy eiers in haar poes in verdwyn net om feitlik onmiddellik weer blink en sopnat te voorskyn te kom. Sy neem sy kop tussen haar hande en soen hom diep en intens op die mond. Haar heupe begin beweeg op die maat van syne en haar naels vreet in die vleis van sy rug in. Hy naai haar met lang, diep, stadige hale.

Dan stop Roelof en rol van haar af. Sy lyk verbaas en effens teleurgesteld. Dan draai hy haar op haar hande en knieë en gaan kniel agter haar. Hy glip weer sy piel moeiteloos in haar sopnat poes in en sy ontvang dit maar te gretig. Hy begin haar met lang hale te naai. Hy leun vooroor en met sy een hand speel hy met haar swaaiende tiete terwyl die vingers van sy ander hand voor tussen haar bene in verdwyn om met haar klitoris te speel. Gou raak dit vir haar weer te veel en sy ontplof in nog 'n hewige orgasme. Haar liggaam ruk herhaaldelik en dan val sy uitasem vooroor.

Roelof staan op en gaan sit op die rusbank om haar kans te gee om te herstel. Sy kyk na hom en staan op. Sy gaan staan voor hom en kniel wydsbeen oor hom. Sy neem sy stywe nat piel in haar hand en sak haar poes af op dit. Roelof sug as die warm, sagte voue van haar poes om sy pielkop vou. Sy gaan sit met haar volle gewig op sy piel totdat haar boude sy eiers teen sy bobene vasdruk. Hy neem haar tepel in sy mond en suig lustig aan haar tiet. Dan begin haar heupe beweeg en sy begin om hom met 'n passie te naai! Weer sien ek hoe verdwyn daai nat, bleek piel elke slag tot teen sy eiers in my vrou se honger poes in. Hulle tempo neem toe en uiteindelik gryp hy haar heupe vas. Met 'n luide kreun steek hy sy piel so diep as wat hy kan in haar poes op terwyl hy haar aftrek op hom. Dan spuit hy straal na straal warm pêrelwit kom in haar poes op terwyl sy onderlyf krampagtig saamtrek.

Dan word dit alles te veel vir my! Ek besef ek gaan enige oomblik kom. Ek trek haastig aan my voël en moet aan die potplant vashou om my balans te behou terwyl ek strale warm kom in die potplant se bak in spuit.

Ek loer weer na onder. Roelof val moeg agteroor en sy bly sit op hom, sy slapwordende piel nog steeds in haar sopnat poes. Sy gaan lê met haar kop op sy skouer.

Uiteindelik staan sy op en sy slap voël glip uit haar komdeurdrenkte poes en val op sy skoot. Hulle trek in stilte aan. Sy stap saam met hom tot by die voordeur en gee hom 'n piksoentjie op die wang. Hy vertrek sonder 'n woord.

Ek trippel vinnig kamer toe en maak of ek slaap op die bed. Sy sluip die kamer binne en gaan badkamer toe. Ek hoor hoe sy stort. Sy kom weer die kamer in en trek haar nagrokkie aan. Sy kom lê agter my rug en trek my styf teen haar vas. Ons lê vir 'n lang ruk so. Sy dink ek slaap, maar ek kan tog nie. Sy ook nie. Ek wonder hoe ons sal reageer as ons weer in Roelof se geselskap is...

Please rate this story
The author would appreciate your feedback.
  • COMMENTS
Anonymous
Our Comments Policy is available in the Lit FAQ
Post as:
Anonymous
16 Comments
AnonymousAnonymousover 8 years ago
Another garbage, another "1*" !!

!

AnonymousAnonymousabout 9 years ago
uiteindelik!..uitsteekend

Skryf meer asseblief...

AnonymousAnonymousover 9 years ago
Jags

Skryf nog asb. Ek jags mal

AnonymousAnonymousover 10 years ago
Vroutjie en haar baas

Ek het destyds ook vinnig agtergekom my vroutjie het "hots" vir haar baas. Hy wou haar sommer op kantoor spyker maar sy was te bang haar skinderbek kollegas sou dit agterkom, toe nooi sy hom na ons woonstel toe. Sy het eenmaal per maand 'n Vrydagmiddag afgekry en hy moes 'n halfuur later opdaag dat sy net eers gou stort. Hy was aanvanklik teleurgesteld toe hy my daar sien maar ons het hom gou op sy gemak gestel, veral toe sy net in haar bra en pantie daar inkom. Kort daarna is ek daar weg met die verskoning dat ek lesings moet gaan neem en toe ek 'n uur later terugkom was hulle klaar genaai.

AnonymousAnonymousalmost 12 years ago
BAIE GOED!

Hoe moet ek nou kan gaan slaap?!!

Show More
Share this Story

Similar Stories

Ander man se vrou... ...is moeilikheid soek!in Loving Wives
Ek wil kyk gebasseer op ware verhaal.in Interracial Love
My Vriend se Vrou 'n Onbetaalde rekening lei tot 'n interessante hoogtepunt.in Loving Wives
Die Begin My vrou, die Hotwife.in Loving Wives
Warm! 'n Los gelukkie op 'n snikhete dag.in Erotic Couplings
More Stories